KROONSTAD VEILING
14 NOVEMBER 2014

Elandspruit Boerdery bedank almal wat deelgeneem het om die Kroonstad Veiling van die 14de November ‘n sukses te maak.
Uit al die diere op veiling het daar 7xSP bulle oorgebly.
Ons is dankbaar vir die Here se seen oor die dag en bid Sy seen oor ons aankomstige veiling op die 25ste November.
KOMMERSIËLE VEILING
25 NOVEMBER 2014

Elandspruit Boerdery Kommersiële Bees Veiling.
Kommersiele kudde bestaan uit:
Brangus; Beefmaster; Sussex; Bonsmara; Sanganer; Drakensberg; Devon; Hugenote en Simbra.