TERME:
- Banktjeks word aanvaar
- 1% Hanteeringsfooi sal verhaal word op kontant
- Elektroniese oorplasingsfasaliteite is beskikbaar op veiling
- ‘n Afskrif van die koper se ID dokument tesame met ‘n afskrif van bewys van fiesiese adres moet beskikbaar wees by die registrasieproses.
- Alle goedere word met ‘n reserweprys verkoop en ‘n reg bestaan om te bie deur of namens die eienaar of afslaers tensy ander aangedui.
- Die regulasies van die Wet of Verbruikersbeskerming, 2008 is beskikbaar by: http://www.gov.za/documents/download.php?f=145414.
- Besigtig die veilingreels by www.bkb.co.za.
AFSLAERS:
Posbus 1029
Ermelo, 2305
Tel: 017 8112027
Faks: 017 8197090
Epos: info@bkbvanwyk.co.za
Web: www.bkb.co.za
Reg no: 1960/00547/07